Beste Cool Classic Kidz kinders, ouers en besighede

Huisgenoot het ‘n projek genaamd “Ubuntu Maak ‘n Droom Waar”.  Hierdie is jul kans om ander se drome te bewaarheid.

Die God’s Property groep in De Doorns soek musiekinstrumente.  Hulle benodig: 4 mikrofone, dromstel en klavierbord.  Die organisasie poog om die jeug van die srtate af te hou deur hul musiek te leer.  Kom ons wys hul dat Cool Classic Kidz omgee!  Huisgenoot sal ‘n berig daaroor doen!

Kontak asb vir Elisma Roets by 021 406 4599 of elisma.roets@media24.com vir meer inligting.

Die organisasie poog om jeug van die strate af te hou deur hulle Gospel musiek te leer.

About these ads

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 38 other followers

%d bloggers like this: