The Youth and Music Orchestra of Antwerp, Belgium, will be touring the Western and Southern Cape from 18 July-2 August 2010. The orchestra, widely regarded as one of the best youth orchestras in Europe, was founded in 1963 by Ernest Van der Eyken and has since established itself firmly on the European and international orchestral calendar. The orchestra developed into a highly skilled symphonic orchestra under the leadership of Frans Cuypers, conductor from 1976 until 1998.

It endeavours to be an orchestra of young people making music for young people. In 1999 there was a co-operation with the Belgian actor Warre Borgmans for a remarkable children’s performance around the music of Peer Gynt (E. Grieg).

Performance dates:

23 July: Endler Hall, University of Stellenbosch. 20:00. Tickets R95 and R75. Book at Computicket (www.computicket.com; 083 915 8000 ; Shoprite and Checkers outlets)
24 July: Hugo Lambrechts Auditorium, Picton Street, Parow. 20:00 Tickets R95 and R75. Book at Computicket (www.computicket.com; 083 915 8000 ; Shoprite and Checkers outlets)
25 July: Municipal Auditorium, Hermanus. 15:30. Tickets R80. Book at Bellini Art Galery (028 312 4988 ; 073 461 0132 ; bellini@telkomsa.net)
28 July: Outeniqua Primary School Hall, George. 14:00. Admission free (donations welcome)
30 July: Maritime Museum, Mossel Bay. 19:30. Tickets R80 and R20. Book at Jean’s Florist ; 082 779 4497

Die Jeug- en Musiekorkes van Antwerp

Die Jeug- en Musiekorkes van Antwerp, België onderneem vanaf 18 Julie tot 2 Augustus ‘n toer na die Wes- en Suidkaap.

Die orkes is in 1963 gestig deur Ernest van der Eyken en word allerweë beskou as een van Europa se beste jeugorkeste. Onder Frans Cuypers, sy dirigent vanaf 1976-1998, het die orkes ontwikkel in ‘n uiters bedrewe simfonie-orkes.

In 1998 word Ivo Venkov permanente dirigent. Onder sy leierskap voer die orkes talle suksesvolle konserte uit, insluitend Cl. Debussy se ‘Prélude à l’après-midi d’un faune’ en ‘Petite Suite’ , F. Schubert se Onvoltooide Simfonie , P.I. Tsjaikowsky se Simfonie Nr.5 , Mahler se Eerste Simfonie, I. Stravinsky se Pulcinella-suite en Divertimento uit ‘Le baiser de le fée’, Mozart se Requiem, J. Brahms se Vioolkonsert, Prokofiev se Romeo en Juliette, Verdi se Requiem en Dvorak se Negende Simfonie “Die Nuwe Wêreld”.

Die orkes poog om ‘n orkes bestaande uit jongmense vir jongmense te wees, en het sedert 1999 aan ‘n hele aantal kinderproduksies deelgeneem, onder andere met die musiek van Peer Gynt (Grieg), Weiner se ‘Ark of Noah’ en Henderickx se ‘Die toordokter en die twee reuse’.

Die orkes het reeds verskeie internasionale toere onderneem, onder andere na die VSA (1979, 1990 en 1997), Wenen (1981), Portugal (1983), Joegoslawië (1985), Duitsland en Hongarye(1986), Italië (1992 en 2001), Die Verenigde Koninkryk (1995), Denemarke (1996) en Spanje (1999). In Julie 2003 het die orkes deelgeneem aan die 9de Internasional Jeugmusiekfees in Shizuoka, Japan. In Julie 2005 onderneem die orkes ‘n konserttoer deur Toskane, Italië.

Die Jeug- en Musiekorkes van Antwerp sal in Suid-Afrika optree onder leiding van Ivo Venkov met Yossif Ivanov as solis. Die program: Valse Sacrée deur die Vlaamse komponis Frédéric Devreese, Johannes Brahms se Vioolkonsert in D Op. 77 en Dmitri Shostakovitsch se Simfonie Nr 5 in d Op. 47.

Toerdatums:

23 Julie: Endlersaal, Universiteit van Stellenbosch. 20:00. Kaartjies R95 en R75. Bespreek by Computicket (www.computicket.com; 083 915 8000 ; Shoprite en Checkers-winkels)
24 Julie: Hugo Lambrechts-ouditorium, Pictonstraat, Parow. 20:00 Kaartjies R95 en R75. Bespreek by Computicket (www.computicket.com; 083 915 8000 ; Shoprite en Checkers-winkels)
25 Julie: Nunisipale Ouditorium, Hermanus. 15:30. Kaartjies R80. Bespreek by Bellini Kunsgalery (028 312 4988 ; 073 461 0132 ;bellini@telkomsa.net)
28 Julie: Outeniqua Laerskoolsaal, George. 14:00. Toegang gratis (donasies welkom)
30 Julie: Maritieme Museum, Mosselbaai. 19:30. Kaartjies R80 en R20. Bespreek by Jean’s Bloemiste of 082 779 4497

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: