The Afrikaans translation of the Rachmaninov’s All-Night Vigil had a wonderful premiere in Stellenbosch on Sat 14 August. More than 600 people attended the event at the Stellenbosch Moederkerk and half an hour before the start of the concert it was already difficult to find a good seat.

The music was warmly received by the audience and we’ve received invitations for further performances in the near future.

But first we have two performances in Cape Town next weekend.

Saturday 21 August

Bishops Chapel (Campground Road, Rondebosch)

7:00pm (seating unreserved)

Tickets available through Computicket or at the door. (The doors open at 6:15pm).

Sunday 22 August

Centre for the Book (Victoria Street, Cape Town City Centre -Opposite the Company Gardens behind the St Georges Cathedral)

4:30pm (seating unreserved; Please note that the Centre for the Book only seats 196 people.)

Tickets available at Computicket or at the door. (The doors open at 3:45pm).

For anyone not familiar with the work – it is an a cappella masterpiece, comprising of 15 movements. The entire work lasts for just more than an hour if performed without an interval as will be the case this weekend. The different movements are tied together with relevant texts by a narrator.

Die Afrikaanse weergawe van Rachmaninof se Deurnaggesange (Opus 37) het die afgelope Saterdagaand ‘n fantastiese premiere beleef in die Stellenbosch Moederkerk. Meer as 600 mense het die uitvoering bygewoon en ‘n halfuur voor die tyd was dit reeds moeilik om ‘n goeie sitplek in die kerk te kry.

Die musiek en vertaling is baie hartlik deur die gehoor ontvang en ons het wonderlike kommentaar na afloop van die konsert gekry. Ons het ook uitnodigings ontvang om dit in die nabye toekoms verder aan te bied

Maar eers het ons twee vertonings in Kaapstad volgende naweek.

Saterdag 21 Augustus

Die Kapel van Bishops Hoërskool in Rondebosch (Campground weg)

7:00nm (Sitplekke is onbespreek)

Kaartjies is beskikbaar deur Computicket of by die deure. (Die deure open om 6:15nm)

Sondag 22 Augustus

Centre for the Book (Victoriastraat, Kaapse middestad; oorkant die restourant in die Kompanjietuine, agter die St George Katedraal)

4:30nm (Sitplekke is onbespreek – let asb daarop dat die Centre for the Book slegs 196 sitplekke het.)

Kaartjies beskikbaar deur Computicket of by die deure. (Die deure open om 3:45nm)

Vir diegene wat nie die werk ken nie, die volgende: Rachmaninof se Deurnaggesange is ‘n a cappella meesterwerk en bestaan uit 15 gesange of bewegings. Die totale tydsduur van die werk (sonder pouse) is effens meer as ‘n uur. Die verskillende bewegings word gebind deur ‘n verteller met ‘n gepaste teks.

Ons wil u aanmoedig om nie hierdie unieke geleentheid mis te loop nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: