AAN DE BRAAK TEATER

AAN DE BRAAK TEATER BIED AAN:

8 September om 20h00

R100p.p

‘n Wonderlike aand met die musiek en liriek van ANDRE STRIJDOM, bekende komponis en sanger. Elizabeth Frandsen, Niel Rademan, Annalie Herbst sing van Andre se songs en Rika Vermeulen is die pianis. Moennie hierdie geleentheid om van ons land se mees veelsydigste kunstenaars op die verhoog te sien, misloop nie. Sien aanhangsel.

10 September om 20h00

KOOS KOMBUIS BY AAN DE BRAAK

R80

Koos Kombuis het onlangs ‘n paar sanglesse gehad by die bekende musici Hunter Kennedy en Nicole Holm. Dit het hom geinspireer om sy ou liedjies met nuwe ywer te sing en ook om ‘n paar nuwe nommers neer te pen. Kom luister na liedjies van Koos se nuwe CD, “Koos Kombuis”, soos Geel September, Ek is ‘n Brug, Lalie (die Facebook weergawe) en ook die treffer oor aardverwarming; Die Groen Fokkol Song, sowel as ou gunstelinge Lisa se Klavier, Onder in my Whiskeyglas en ander.
Koos Kombuis by Aan de Braak op 10 September om 20h00.

25 September om 20h00

LEON ALBERT kom kuier in AAN DE BRAAK met ‘n Uys Krige Vertoning.

R40

Besprekings: 082 3353105

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: