HIERDIE WEEK by DIE BOER

Laurika Steenkamp
B.Mus.Hons
CEO MusicatWork

06, 2010 3:14 PM
Subject: HIERDIE WEEK by DIE BOER

Tel: 021 979 1911 | Fax: 021 979 3911 | Cell: 083 406 0111 | e-mail: navrae
NUUS

n Hele paar heerlike shows het op baie kort kennisgewing op ons program verkyn! Meer detail oor al die week se shows hieronder

Op 8 Sept is die voormalige sangeres en kitaarspeler van ZAMAR, HILANDI DU TOIT by die Boer met haar uiters talentvolle nuwe groep CONF8.

Op 9 Sept het ons ‘n heerlike verrassing as ANDRIES VERMEULEN, SARAH THERON, ALAN HUGHES, PETER MITCHELL en TINY V RENSBURG saamspan vir ‘n aand van musiek en stories (Lees meer onder)

Op die 10e is WICUS VD MERWE by ons en op 11 Sept wys JOHAN en LIDA BOTHA dat hulle nog lank nie koud is nie in die verhookstuk OUPA EN OUMA SIT OP DIE STOEP EN RAAK ROMANTIES.

Daar is weer heerlike kinderteater met ASPOESTERTJIE op die 11e ( middagvertoning 13:30)

Remember folk legends MAGNA CARTA will be @ die BOER on 24 & 25 Sept

Nog ‘n interessante vertoning gaan wees op 23 Sept as BASJAN, ALAN LADD en STEF KRUGER saam span in ‘n produksie genaamd DIE BOER, DIE COWBOY en DIE DIGTER

On 1 October it is time again for the amazing Spontaneous Combustion Blues Band when once again some of South Africa’s top Blues musicians will meet each each other on the stage (sometimes for the first time!) for a good old jam. The only rehearsals allowed… is via the internet… read more

Sien julle by die Boer! Jurg & Margit

Hilandi du Toit & Conf8.. 8 Sept


Sarah Theron, Alan Hughes, Peter Mitchell met Andries Vermeulen..9 Sept

Upcoming Events – call 021 979 1911 to book!

7 SEPT: OPEN TUESDAY. FREE ENTRY!

Our Open Tuesdays where we introduce deserving new talent to die Boer’s audience, has become one of of most popular nights. This Tuesday will be no exception as two very talented acts will take to the stage

K-RAY & THE BIRD’s distinctive folk/rock sound is influenced by bands such as The Beatles, Simon & Garfunkel, The Mamas and the Papas and Crowded House. With a strong emphasis on melody and harmony, K, Ray & The Birds fresh sound is easy-listening, interesting and has a slight quirky edge. The bands dry sense of humour definitely permeates their music and live shows, and is reflected in their dress sense and hairstyles too. Read more…

ANGELA FERGUSON was the winner of the Barleycorn songwriting competion in 2009. This exiting young artist has a superb voice and a mesmerising presence and will perform with her own backing band.

8 SEPT: HILANDI DU TOIT & CONF8 R60
(voorskou deur Wikus de Lange)

CONF8 is back to perform at Die Boer after their previous sold out performance This group hasn’t even seen their first anniversary yet, but they have already managed to secure international sponsorship with Cape Classic’s Jam Jar, and have performed live on national radio. With their fresh approach to the guaranteed recipe of success when it comes to pleasing South African audiences, CONF8 is daringly different yet easy to listen to. Their show will tickle, shock, sooth and rock the fancy of Afrikaans and English audiences alike. The program consists of original music as well as tried and trusted popular songs in Afrikaans, English and African languages, and is a showcase of true talent by dedicated artists. Lead singer Hilandi du Toit is already known for her intimate and honest interaction with audiences – now she is also backed by an undeniably groovy group of musicians.. Lees meer:

9 SEPT: ANDRIES VERMEULEN & VRIENDE R70

ANDRIES VERMEULEN en sy vriende gaan Donderdag aand sorg vir n HEERLIKE aand van musiek en stories soos net die Diva Sarah Theron, die Mal Skot Peter Mitchell en die storievertellers Alan Hughes en Tiny van Rensburg kan doen.

Storie vertel is in Afrikaans tot ‘n fyn kuns ontwikkel deur legendes soos Tolla vd Merwe, Jan Spies, PG du Plessis en baie ander. Manne soos Alan Hughes, Pyp de Villiers en Tiny v Rensburg het in hulle spore gevolg en julle kan een van daardie aande verwag wat jou met ‘n warm gevoel sal huistoe stuur.

Al drie musikante Andries, Sarah en Peter Mitchell gaan egter self , behalwe vir die musiek wat hulle gaan maak, n paar lekker stories ook he om te vertel..

Dit is min dat ons so ‘n klomp kunstenaars op sulke kort kennisgewing bymekaar kan kry, vir so ‘n lekker “paartie aand”.
As jy dit mis teen net R70.. doen jy dit op eie risiko…

10 SEPT: WICUS VD MERWE HOOIT!! R110

Die immer gewilde Wicus vd Merwe het geen bekendstelling nodig nie. Hy gaan weereens die Boer se gaste vermaak met ‘n klomp skreeusnaakse stories en musiek van sy reeds goue tatus albums
Op sy jongste album – Hooit! – bied dié goueplaatkunstenaar sy beste werk nóg! Hooit! is n dubbelabum waarop Wiucs sy eiesoortige stempel afdruk en in erns en luim vermaak van die boonste rak bied. Die eerste CD bevat sestien nuwe liedjies en die tweede CD bevat vyftien stories wat voor n gehoor in die Boer-restautant opgeneem is.

Die vertoning fokus op Wicus se veelsydigheid: sy liedjieskryfvernuf (met die meeste van die liedjies sy nuwe skeppings, sy vlymskerp humor én sy vaardigheid as ernstige sanger.

Die man is n warboel energie op die verhoog, wat nooit stilstaan totdat die gehoor (en hyself) 90 minute later heeltemaal uitasem is nie.

Lees meer

11 SEPT: OUPA EN OUMA RAAK ROMANTIES R70
met Johan en Lida Botha

Hulle is oor die 40 jaar lank getroud en soms wonder hulle hoekom. Hulle stry oor nietighede wat so kenmerkend van getroudes is. Toe jy klein was, was hulle die Oupa en Ouma wat jou boude beskerm het as jy stout was. Hulle’s ook die enigste twee mense wat vir Ma en Pa mag sê wat om te doen. Oupa en Ouma na wie ons altyd opgekyk het, maar nou buk ons as ons hulle wil soen. Hulle’s die twee mense waarvan ons seker is sal hemel toe gaan. Oupa en Ouma wat nog elke verjaardag vir jou n kaartjie met n geldjie stuur wat sê: Met baie liefde van Ouma en Oupa. Hulle wat jou die verskil geleer het tussen draadloos en radio, maar self net draadloos luister. Hulle is Ouma en Oupa. Jy ken hulle al klaar!
Ja… Oupa en Ouma is oud…maar as jy gedink het KOUD!… MAAK JY N GROOT FOUT…. lees meer

11 SEPT: KINDERTEATER: ASPOESTERTJIE met GAERIN HAUPTFLEISCH, STEPHANIE HOUGH, ESTHER v WALTZLEBEN & JAN-HENDRIK OPPERMAN – R50

Regisseur Gaerin Hauptfleisch is al bekend vir sy prettige panto-minis soos Aswoestertjie en Sneeuwatjie? Soos in die bekende sprokie word Aspoestertjie afgeknou deur haar nare Stiefma en dié se twee aaklige dogters. Faktotum Fourie is egter weer op die toneel op te help dat Aspoester by die bal uitkom om die prins se hart te verower en ook om te sorg dat hy weer vir haar opspoor as sy haar skoen vergeet. Stiefma word ook uitgesorteer, maar wat haar lot is sal gehore maar moet kom kyk.
SPANNEND.. SKREEUSNAAKS.. HEERLIK Lees meer:

12 SEPT: TOBIE JOOSTE Tobi het n baie eenvoudige motto in die lewe: Die lewe is nie n kleedrepetisie nie jy moet lééf! Elke mens behoort te besef dat jy net n ingesteldheid weg van sukses is.

Tobi, die aantreklike donkerkop sangsensasie uit die Karoo, is terug met n splinternuwe produksie wat die publiek en vermaaklikheidsindustrie behoorlik gaan laat snak na hulle asems.Die wye keuse van repertoire (Andrea Botcelli, David Kramer, Anneli van Rooyen, Don Mclean, Neil Sedaka en ander) verseker dat daar iets vir almal se luistergenot is. Die opwindendste deel van n Tobi Jooste konsert is die feit dat die gehoor self die konsertprogram bepaal. Ja, ons speel Jukebox en die gehoor kry die kans om te kies wat Tobi moet sing tydens sy vertonings!!

Sy veelsydigheid as kunstenaar word bewys deurdat hy met liedere in Afrikaans, Engels en Italiaans, keer op keer n staande applous van waarderende gehore ontvang. Met sy konsert optredes in 2010 beloof hy om gehore na nog hoër hoogtes te neem. Lees meer…

PROGRAM
7 SEPT OPEN TUESDAY.. ANGELA FERGUSON & K-RAY & the BIRD
8 SEPT HILANDI DU TOIT & CONF8 met voorskou deur Wikus de Lange R60
9 SEPT ANDRIES VERMEULEN met SARAH THERON, ALAN HUGHES, PETER MITCHELL & TINY V RENSBURG R70
10 SEPT WICUS VD MERWE R110
11 SEPT (13:30) KINDERTEATER: ASPOESTERTJIE met GAERIN HAUPTFLEISCH, STEPHANIE HOUGH, ESTHER v WALTZLEBEN & JAN-HENDRIK OPPERMAN – R50
11 SEPT (20:30) OUPA EN OUMA RAAK ROMANTIES MET LIDA EN JOHAN BOTHA – R70
12 SEPT (13:30) MIDDAGVERTONING: TOBI JOOSTE – R70
14 SEPT OOP DINSDAG met MYBURGH en SIAMSA GRATIS
15-21 SEPT SHIRLEY VALENTYN met SHALEEN SURTIE RICHARDS – R140
22 SEPT ANDRIETTE NORMAN – R70
23 SEPT DIE BOER, DIE COWBOY EN DIE DIGTER met BASJAN, ALLAN LADD EN STEF KRUGER – R70
24-25 SEPT MAGNA CARTA! R135
26-29 SEPT KINDERTEATER: BABELELA 1,2,3 – R50 (MIDDAG VERTONING)
28 SEPT OPEN TUESDAY
29-30 SEPT THYS DIE BOSVELDKLONG – R80
1 OKT SPONTANEOUS COMBUSTION BLUES BAND R70
2 OKT BLACKIE SWART & BAND – R70
6-8 OKT BOO ! – R120
9 OKT ALBERT FROST SOLO – R70
10-11 OKT GROET DIE GROTMAN MET HANNES MULLER – R140
12 OKT OPEN TUESDAY with LOUISE HOWLETT & ALBERT COMBRINCK
13-19 OKT DIE NAAIMASJIEN MET SANDRA PRINSLOO – R120
20 OKT DANIE NIEHAUS MET ROOI – R80
21 OKT die FLOOZE met SORINA ERASMUS R100
22 SEPT STEYN FOURIE R70
23 OKT BOULEVARD BLUES & FRIENDS- R80
25 OKT MARTINIS in NAPOLI met Stanislav Angelov; Jacques Steyn; Etienne van der Walt; Sonja Cillie; Ian Smit & Adam Coolsaet
26 OKT OPEN TUESDAY
27-29 OKT MATHYS ROETS EN MATTHYS MAREE-R90
31 OKT MIDDAGVERTONING – MATHYS ROETS EN MATTHYS MAREE – R90
2 NOV WANT ONS GEE OM met Hugo Nieuwoudt, Rooies, Nadia Louw en Anique R60
3 NOV ROMANZ R170
4 NOV SARAH THERON R70
5 NOV DIE VALIANT SWART BAND R90
6 NOV KINDERTEATER: ROOIKAPPIE met Gaerin Hauptfleisch, Stephanie Hough, Esther von Waltzleben en Jan-Hendrik Opperman – R50-00
6 NOV DIE VAGINA MONOLOË met Antoinette Louw, Ilse Oppelt & Lulu Botha-R70 00
7 NOV BOBBY VAN JAARSVELD & BAND – R120-00
10 NOV PETER G MAGIC R50
11 NOV RYN0 VELVET R60
13, 14 NOV KINDERTEATER- WIELIE WALIE- R50-00
13 NOV BABY AS JY VERBY RY met KLOPJAG EN DANA SNYMAN- R100-00
23 NOV OPEN TUESDAY
24 NOV DAN PATLANSKY & FRIENDS R90 ( Night of theTriple Axes!)
25-26 NOV DAN PATLANSKY & FRIENDS R80
1 DEC ADAMSAPPEL R80
2 DEC MET DIE HOLM GEBORE; MARION HOLM R80
3&4 DEC JAK DE PRIESTER R110
7 DEC OPEN TUESDAY
9 -11 DEC JAN BLOHM R100

FULL PROGRAM HERE

© Die Boer

navrae | Tel: 021 979 1911

This message was sent from die Boer to info@musicatwork.co.za. It was sent from: die Boer, 64 Klipkers Street, Bellville, Western Cape 7530, South Africa. You can modify/update your subscription via the link below. Email Marketing by
iContact - Try It Free!
email_manage_subscription.pngManage your subscription

track.php?msgid=316062&act=ZUI2&r=49449704&c=675419

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: