STERLING EQ STEL AFRIKAANSE ALBUM BEKEND!
Please scroll down for information in English

VENUE: WILLOWBRIDGE BARNYARD TEATER
DATUM: 04 OKTOBER 2010
TYD: 20H00
KAARTJIES: R110
BESPREKINGS: 021 914 8898 /

Suid-Afrika se uber-populere instrumentale popgroep Sterling EQ het na hul aanhangers geluister, en stel eersdaags ‘n album van Afrikaanse liedjies vry.

Sterling het in Maart 2009 hul suksesvolle debuutalbum Nova vrygestel, en in Februarie vanjaar hul hoogs aangeskrewe lewendige DVD Sterling EQ Live. ”Virtuositeit was op die voorgrond in ons eerste album, so ons het besluit om in die tweede CD op die skoonheid van die melodie te fokus.”, sê Carina Bruwer, fluitis en leier van die supergroep. ”In die soektog na toepaslike liedjies het ons keer op keer teruggekeer na Afrikaanse ballades uit die 1980s en -90s; hoe hard ons ook al probeer het om internasionale liedjies te vind, die Afrikaanse nommers het oorheers in hul skoonheid. Dit is toe dat ons besluit om uitsluitlik op Afrikaanse musiek te fokus, iets wat vir ons die geleentheid gee om ’n huldeblyk te lewer aan Afrikaans en ons Afrikaanse aanhangers, terwyl dit ons ook in staat stel om die musiek met ons nie-Afrikaanssprekende gehoor te deel.”

Sterling het deur middel van facebook kontak gemaak met hul Afrikaanse aanhangers, en hulle gevra van watter Afrikaanse liedjies hulle ‘Sterling-weergawes” sou wou hoor. ”Ons is heeltemal oorval deur voorstelle, en moes op die ou end uit meer as 50 opsies kies om op die finale 14 te besluit.” Bruwer voeg by dat hierdie een van hul mees uitdagende projekte tot dusver sal wees. ”Ons wou natuurlik iets opwindends en interessants maak van elke liedjie, sonder om te ver weg te beweeg van die oorspronklike trefkrag daarvan.”

Die 14 liedjies wat op die album verskyn sluit in Voshaarnooi (Louis van Rensburg), Mannetjies Roux (Laurika Rauch), Ramaja (Four Jacks and a Jill), Ek Wil Jou Ken (Anneli van Rooyen), Ska Rumba (Juanita du Plessis), Jy is Vrou (Danie Niehaus), ’n medley van temaliedjies (insluitend Agter Elke Man, Vyfster en Sonkring) en ander legendariese treffers.

STERLING EQ RELEASE THEIR NEW AFRIKAANS ALBUM!!

VENUE: WILLOWBRIDGE BARNYARD THEATRE
DATE: 04 OCTOBER 2010
TIME: 20H00
TICKETS: R110
BOOKINGS: 021 914 8898

As a result of numerous requests from their fans, South Africa’s supergroup Sterling EQ will feature Afrikaans tracks on their new album!

Following the success of their debut album Nova (released in March 2009) and highly anticipated DVD Sterling EQ Live (released in February 2010), it comes as no surprise that the group decided to tap into some local inspiration.

“Since the first album was focused on virtuosity, we have decided to place more emphasis on the magnificence of the melody with the second”, says Carina Bruwer, flautist and manager of Sterling EQ.” Strangely enough, no matter how hard we tried to find suitable international tracks for this project, we found our attention repeatedly reverted to Afrikaans classics of the 1980’s and 90’s. The beauty of these songs overshadowed any of the international songs we considered; hence we decide to place our undivided attention solely on Afrikaans music-an opportunity to pay tribute to the Afrikaans language, the culture and most importantly our Afrikaans fans! Simultaneously it also enables us to share this music with our non-Afrikaans speaking audience”

”We value the input of our fans and chose to communicate our ideas to them by means of our Facebook fanpage. We asked our fans which Afrikaans songs they’d like to hear the “Sterling-version” of. We were overwhelmed by their endless suggestions, and could only select 14 from over 50 suggested songs”. Bruwer adds that this has been the quartet’s most daunting tasks to date. ” Naturally, we want to produce an album that’s both electrifying and out of the ordinary, without diverting away from the music’s original appeal”

The 14 track album includes Voshaarnooi (Louis van Rensburg), Mannetjies Roux (Laurika Rauch), Ramaja ( Four Jacks and a Jill), Ek Wil Jou Ken (Anneli van Rooyen), Ska Rumba (Juanita du Plessis), Jy is Vrou (Danie Niehaus), a medley of theme songs (including Agter Elke Man, Vyfster and Sonkring) as well as other legendary Afrikaans hits.

See you there!!!
Sterling EQ

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: