Hi mense!

Die wat nog nie kaartjies gekry het nie, moet nou begin gou maak. Ons open oor 11 dae!!! Tyd het gevlieg. Die konsert begin om 20:00 elke aand, en kaartjies is tussen R100 en R160)

(PS: Die Maandagaand is daar n spesiale aanbieding vir skoolgroepe, as julle weet van skole wat dalk sal wil kom kyk.)

Koop kaartjies by:

TELEFONIES: 084 402 2916

E-POS: cmserdyn


of gaan koop by Brent Oil Vulstasie in Wellington of Musiklood in die Paarl

Sien julle daar!! Dit gaan regtig awesome wees!

Johann Enslin

Posbus 6004

Uniedal

7612

Selfoon: 074-359-8069

Faks: 086-580-4124

E-pos: jsemusic@vodamail.co.za

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: