Kuns-Kaleideskoop

Die program vir die bevorderingvan die Kuns & Kultuur

Welkom by Kunste-Kaleideskoop.Die program vir die bevordering van Kuns & Kultuur in S.A.Die program word weekliks op die Internet Radio Stasieuitgesaai.

Ons oogmerk van die program is die bevordering van Kuns & Kultuurin S.A. Ons teikenmark is ondernemings, kunstenaars en instansies in diekunste bedryf. Hetsy – uitvoerend of beeldend.Om vandag blootstelling deur radio stasies te kry is baie effektief. Die werêldvan die internet is onbeperk en toegangklik. Internet radio stasies is nuwetendens werêldwyd. Ons luisteraars is van reg oor die werêld en die bemarkings geleenthede deur die medium is oneindig.

Die groot vraag wat gevra word is: Wat is die kostes verbonde aan bemarkingdeur advertensies en onderhoude deur die medium? Ons kostes daarin teen, is so bekostigbaar dat enige onderneming, kunstenaar en instansie dit ernstig saloorweeg om hier te adverteer.

Die program word bestuur deur La-Manivoci Kunste Ateljee in Pretoria. Die program word ook hier opgeneem en deur die radio stasie om ‘n weeklikse basis uitgesaai. Die program word twee maal per week uitgesaai weens die tydverskille oor die werêld.

Vir meer inligting aangaande onderhoude en advertensies kontak ons gerus.La-Manivoci Kunste Ateljee Tel: (012) 348-7041

Sel: (071) 273-2092

www.uitsaaines.co.za

Vervaardiging van klankbane is vir adverteerder se kostes. Advertensies kan vervaardig word names adverteerder. Kwotasies sal verskaf word op aanvraag.en plasings (advertensies) enige tyd gedurende die program

Kompetisies Pryse wat geborg word tydens kompetisies sal plasings kry. Elke kompetisie sal individueel benader word en plasings sal bespreek word met borg vooraf en ooreengekom word.Hierdie sal voorlees advertesies wees.

La-Manivoci Kunste Ateljee

Serene Str 378  Garsfontein

Tel: (012) 348-7041

Sel: (071) 273-2092 Pretoria Faks: (086) 690-83920042

Epos: lamanivoci@gmail.com

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: