I AM SPECIAL

Give in this world………. Live in the next………..

Ons het regtig lank oorweeg en gebid of ons hierdie e-pos moet uitstuur of nie. Maar ons I am Special Ministries het regtig jou hulp nodig en indien jy enigsins kan help sal ons dit so opreg waardeer.

Daar is reeds net onder die 1800 kinders wat in 2011 met die program bedien gaan word. 2010 was n fenomenale sukses en ons dank die Here vir sy Getrouheid en Almag. Die getuienisse van die kinders is regtig kinderlik opreg en om met elke les te sien hoe n kind straal en groei is niks meer as n blessing nie.

Ons het R50,000 nodig net om die kinders se werkboeke, die vrywilligers se lesmateriaal en ander uitgawes te dek voor die skole volgende jaar begin.

U kan help op enige van die volgende metodes.

Laat weet asseblief so gou moontlik!!!!!!

 

Ons benodig:

· 19 bokse (95 rieme) wit fotostaat papier

· 1 riem blou

· 1 riem geel

· 1 riem groen

· 1 riem oranje

· 3 pakke A4 lamineer omslae

· 150 pakkies MonAmi uitdraai kryte (12 in n pakkie)

· Boontjie sakkies

· Enige soort non toxic klei

· Nuwe of ou bord speletjies, opvoedkundige speletjies, legkaarte.

· Nuwe of ou storieboeke

Ons kan die skenkings by julle kom afhaal. Stuur net asseblief die adres saam met die e-pos

 

Vir enige iemand wat eerder n donasie wil maak:

· I am Special

· ABSA

· 407 468 2301

· Santyger

· Verw: e-pos adres

NPO 082-771 & BEE gesertifiseerd,

 

Be blessed & be loved

Die i am Special Span

All the Glory to God

Luani Oosthuizen (Director)| cell 083 399 1685 | www.iamspecial.org.za | fax 0866100749

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: