banner.jpg
1 Die Jaar is amper verby en The Stage is al 7 maande oud!! Maar voor ons besluit om Vakansie te hou, moet ons eers nog julle almal “entertain”!! WANT ONS KAN!! (Jonk en Oud) Bespreek gou vir die opkomende shows by die Teater. 

CoolHot and Happening @ The Stage / Warm en Gebeur by The Stage; Nov & Des

theatre.pngThe Stage Theatre News

November & Desember vir die Kids by The Stage

kids program v4resize.jpg


Babalela kuier by The Stage 12 & 13 November

PROFIEL: Babalelababalela cover cmyk new.jpg

Geskryf deur Martie Preller

Illustrasies deur Andries en Erika Maritz

EN DIE ANDER BOSBEWONERS

“Diep, diep in ‘n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer en waar die varings welig, diepgroen staan, in ‘n hol boomstomp net onder ‘n blaar,

woon die Babalela…

Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy rye skerp tande; Potifant met sy reuse pote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat;

en agt Fripperwakkies wat nie ophou kwetter nie.”


Emile Minnie Vrydag 19 November
supernova_0113s.jpg

Emile Minnie: Supernova Persverklaring 2010

Emile Minnie stel bekend: “Supernova”, sy splinternuwe Afrikaanse album.

Emile Minnie word deur Laurika Rauch beskryf as een van SA se top Afrikaanse liedjieskrywers. Sy het al drie van Emile se liedjies opgeneem, en resensente is dit eens dat Emile se liedjies absoluut puik is.

Emile se vorige album, “Nagmusiek”, is genomineer vir ‘n SAMA vir beste alternatiewe Afrikaanse album, Emile was onder die top 3 in die Huisgenoot Tempo Liedjiekompetisie, hy is genomineer vir ‘n Kanna by die KKNK, en hy was ‘n finalis in die ATKV Crescendo kompetisie.

Beleef nou “Supernova”: splinternuwe Afrikaanse liedjies deur Emile Minnie – die man wat deur Riëtte Rust van Sarie beskryf word as die Meester van die Melodie.

Emile sal ook gunstelinge doen van “Chanson”, sy Franse album.

Besoek gerus Emile se webtuiste http://www.emileminnie.com


Peter West – 13 & 15 December
pieter west pic 1.jpg

Peter West will be performing at our Theatre for 2 nights only. Experience a cosy intimite performance.

Book your seat now to avoid dissapointment!

Tickets R80. Limited seats available.

Call The Stage: 021 914 3151

1

index.php?option=com_acajoom&Itemid=999&act=log&listid=2&mailingid=15&subscriber=30

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: