banner.jpg
1 Dear Laurika Steenkamp Wednesday, 24 November 2010 Issue# [ISSUE]

The Stage is offisieel 8 maande oud!! Van hier af net vorentoe…die girls sukkel mos om agtertoe te beweeg. Baie goeie ding!

Dankie vir almal se ondersteuning hierdie jaar. Ons was nog nie vir een oomblik spyt oor hierdie droom nie. Want alles val net in plek. Ons sou nie sonder julle hierdeur gekom het nie. Weereens baie dankie.

Sien onder wat alles nog voorle vir die jaar, en ook vooruitsigte vir 2011!!

dance.pngThe Stage Dance News

Remember The Time – A tribute to Michael Jackson 27 November @ 18:00, CTICC
adele.jpg

Adele Rix, Hoof van The Stage se dans departement is vanaf vanaand te siene in die musical “Remember The Time – A Tribute to Michael Jackson” by CTICC. Ons klomp gaan Saterdagaand 18:00 kyk. Ons het nog kaartjies indien daar belangstelling is.

Saterdag 27 November – 18:00 by CTICC. R150

The Stage Foundation Course

The Stage would like to offer a preparation course in the Performing Arts, beginning in February, 2011. Dance, Drama, Singing and Musical Theatre will be genres available to all who participate. It is The Stage’s aim to build and prepare students for a successful audition, and the beginning of a career in the Performing Arts industry. if you have a passion for performing, but have not known where to start, step this way and let us help and guide you in the beginning stages of reaching your dream.

Contact Adele Rix – adele

drama.pngThe Stage Drama News

Believe The Musical – 11 December at Brackenfell HS

Believe Musical

music.pngThe Stage Music News

Pandora se DOOS – 4 Desember om 20:00

“Pandora se Doos” n Koek word ‘n Tert as mens Brandewyn by gooi!!

Pandora se Doos is n’ tragi-komedie wat persepsies en ondervindinge van drie vroue en een man oordra in dialoog en in liedjies. Die stuk handel oor die tragiese, maar soms ook snaakse en bisarre gevolge wat voortspruit as Pandora se Doos oopgemaak word: Die politieke korrupsie en geweld, die sosiale chaos, die aftakeling van seksuele norme, die verbrokkeling van huweliksdrome, die daaruit – voortspruitende huishoudelike geweld, die misbruik van manlike mag oor die vrou en die effek wat dit het op die psige van vrouens, die wanbalans in man/vrou verhoudings en die tragiese, dog ook komiese gevolge wat daaruit voortspruit.

CONTACT 021-9143151 TO BOOK

Kom kyk na ‘n Kabaret met inhoud en humor en witwarm spelers .

theatre.pngThe Stage Theatre News

Peter West – 13 & 15 December

pieter west pic 1.jpg

Peter West will be performing at our Theatre for 2 nights only. Experience a cosy intimite performance.

Book your seat now to avoid dissapointment!

Tickets R80. Limited seats available.

Call The Stage: 021 914 3151

The Stage Talent Agency
The Stage Talent Agency (TSTA)

the stage talent agency pamflet.jpg

Weereens dankie vir n Ongelooflike 2010.

Geseende Kersfees vir almal!!

Your Subscription:

Change your subscription
Unsubscribe


Powered by Joobi

1

index.php?option=com_acajoom&Itemid=999&act=log&listid=2&mailingid=16&subscriber=30

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: