NOVEMBER EN DESEMBER PROGRAM

 

 

 

 

 

 

29 November om 20h00

FIGHTING FOR LOVE

Fighting for Love is an acoustic rock show featuring original songs by Ian Parsons. He’s accompanied by Wilken Calitz (guitar genius) and Wilhelm Conradie (percussion teddy bear). The songs are the product of an ordinary guy’s experiences as he searches for meaning in extraordinary things such as love, beauty, loss and anger. Expect a laid-back show with great music and thoughtful lyrics that linger in your mind.

 

30 November om 20h00

R40

FINGERSTYLE GUITAR SHOW

Klassieke kitaar met Philip Malan, Reghardt de Beer en Tinus van Dyk

 

3 Desember om 20h00

KLASSIEK TOT KABARET EN AL DAAI JAZZ MET

NIEL RADEMAN en STANISLAV ANGELOV EN WILKEN CALITZ

 

4 Desember om 20h00

KERSFEES IS KERSFEES met Schalk van der Merwe (Verteller)

en Johan Marias (Sang) en Grethe van der Merwe (pianis)

n Vrolike Kersfees Vertoning !

 

n Kabaret Vertoning
9 Desember om 20h00
TWEE TASSE EN ‘N PASPOORT
‘n Kabaret Vertoning

Marthie Hauptfleisch (Singer-songwriter)met Eugenie (Klavier), Andre
(Accordion), Marielize (Backing vocals) en Cobus (Ritme).
R80 volwassenes; R30.

Dit gaan oor ma se nuwe dieet, die rot op die wieletjie, stukkende skoene,
‘n swart hoedjie, daai ding genaamd liefde, ‘n windgat groen kaatjie-van
die-baan. en waar jou hulp vandaan sal kom wanneer dit alweer reën, mamma
vat nie nonsens nie en hoekom “by die huis bly” ‘n beter opsie is as tasse
pak en emigreer.

Dis lekker om terug te wees na amper 10 jaar in Kanada!

Wie verstaan die paaie wat jy in een leeftyd loop? Oor kontinente heen, deur
wind en weer., tussen mense wat jy langs die pad leer liefkry… Verlore
seun? Kom huis toe! Alles ruik na melktert en braaivleis. Kom wees ’n
Suid-Afrikaner. Mag die son oor ons almal skyn, die suiderkruis waghou en
ons Here Suid-Afrka bly seën.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: