Wanneer: Saterdag 26 Maart
Waar: The Stage teater, 4 Bella Rosa, Rosenpark, Bellville (naby Tygervallei winkelsentrum)

Loebi die draak is ‘n klein ontdekkingsreisiger. Hy ontdek dag na dag meer en meer van sy drakewêreld, soos ‘n kind sy mensewêreld ontdek. Die drakewêreld is bietjie anders as die mensewêreld, maar nie só anders nie. Op slot van sake hou die drake die aarde dop …

Die gewilde karaktertjie van die Loebi-leesreeks kom kuier in die Kaap! Moenie hierdie oulike opvoedkundige kinderteaterproduksie misloop nie!

Kaartjies kos R50 vir kinders. Bespreek so gou as moontlik by Sophia, beperkte kaartjies beskikbaar:

021 914 3151
sophia@thestage.co.za
info@thestage.co.za

Meer inligting oor die Loebi-leesklub en ander Loebi-produkte bywww.loebi.co.za.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: