Op 22 Maart 2011 is die Klein Libertas Koor gestig.

 

 

Dit is ‘n gemeenskapskoor vir enige iemand wat graag wil deelneem aan koorsang.

 

Die koor se missie is om ‘n lekker sing, prettige en meelewende saamsing geleentheid te skep vir

enige persoon wat graag wil deelneem.

 

Die koor sal ietwat afwyk van tradisionele koorstyl, met die klem op teatrale, en selfs kabaret eienskappe.

 

Enige musiekstyl sal aangedurf word, solank dit met die kundige oordeel van die koorleier suksesvol vir koor verwerk kan word.

 

Dit is nie ‘n koor met streng moets en moenies nie, maar ‘n koor opgebou uit mense wat doodeenvoudig wil lekker sing.

 

En prettig gaan dit ongetwyfeld wees.

 

 

As jy belangstel, kan jy by ons kom aansluit op 18 April 2011 om 18h00 by die Klein Libertas Teater, of skakel Klein Libertas by (021) 883-8164.

Maandag aande 18h00 – 20h00 is ge-identifiseer as repetisie aande.

Physical Address

Physical Address

Bergzight Plein, Du Toit Str
Stellenbosch
South Africa

Postal Address

Postal Address

P.O.Box: 39
Stellenbosch, 7599
South Africa

Telephone

Telephone

Local: 021 883 8164
International: ++27-21-883 8164

Facsimilie

Facsimilie

Local: 021 883 8164
International: ++27-21-883 8164

Email Address

Email Address

Email: info@kleinlibertasteater.co.zaKlein Libertas

 

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: