Inge Lubbe

At the Pretoria Eisteddfod string section prize-giving, Inge Lubbe received the Arthur Wegelin trophy for the best violinist (12 years and under); the Brenda Brink trophy for best violin concerto; the Paganini Trophy for best violin solo; the Hester Wohlitz-Udal trophy for best viola solo and the overall winner for Violin of the whole eisteddfod from age groups, 8 and under to 18 and under to open. This is the first time in history that such a young age group category winner is the overall winner.

Henley Jun

Jun (12), van die Laerskool Rhenish op Stellenbosch en student van Mario Nell, het  die klavier-afdelingsprys ingepalm.

Danielle Rossouw

Rossouw (12), in Graad 7 by Laerskool Welgemoed in Bellville en student van of Leon Hartshorne van die Musieksentrum Hugo Lambrechts in Parow, het die afdeling vir hout-en koperblaasinstrumente gewen.  Daarby het sy die prys vir die beste uitvoering van ‘n Suid-Afrikaanse komposisie gewen vir haar vertolking van Hendrik Hofmeyr se Canto Notturno en ook die Tygerberg-prys as die beste kandidaat wat deur ‘n lid van SAVMO: Tygerberg onderrig word.

Danielle Rossouw op klarinet en Henley Jun op klavier as gesamentlike wenners van die silwermedalje aangewys.

Die medalje wenners by die 22ste Sanlam Nasionale Musiekkompetisie: Me Marriëta Marx (die gasvrou, senior ontwikkelingsbestuurder: Sanlam Finansiële Adviseurs), Henley Jun (Stellenbosch) en Danielle Rossouw (Welgemoed, Bellville) silwermedaljewenners, Leon Hartshorne (voorsitter van SAVMO: Tygerberg, die organiseerders), Bonolo Kgaile van Bloemfontein wat goud gewen het, en Landi Schaap (bronsmedalje)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: