25 jarige vieringe

Hallo alle oud-sentrumleerlinge van die Strykersdepartement

Soos julle almal seker al teen hierdie tyd weet word dieMusieksentrum vanjaar 25 jaar oud. Om  hierdie groot geleentheid te vier beplan ons ‘n feesweek gedurende 20-28Augustus 2011.

Tydens hierdie week gaan verskeie konserte gehou word soos o.a. die Orkestekonsert, dieConcertofees asook die Ensemblekonsert.

Die Strykersdepartement beplan ‘n reunie konsert waartydens alle oud-senior strykorkeslede genooi word om deel te neem. Mnr. Louis van der Watt het ingestem om die konsert te dirigeer en beplan ‘n heerlike program met pragtige strykorkes repertoire.

Graag verneem ons of jy beskikbaar sal wees om aan hierdie wonderlike konsert deel te neem.

Die datum is: Woensdag 24 Augustus 2011 om 1900.

 

Sodra jy ingestem het om saam te kom speel sal jy die musiek ontvang.  Ons hoop om dieMaandagaand(22Augustus) asook die Dinsdagaand (23Augustus ) repetisies te hou.

Stuur  so gou as moontlik die epos terug of faks die antwoord strokie na 086 751 0993.

Ek………………….. is beskikbaar vir die konsert op WOENSDAG 23AUGUSTUS2011.

Telefoon nommer: _________________________

Epos adres: _______________________________

Hartlike groete

Leonore Ehlers

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: