Geagte Musiekliefhebber

Hierdie is ‘n spesiale konsertreeks om klaviere asook klaviermusiek in die algemeen te promoveer. Uiteenlopende kunstenaars met ‘n groot verskeidenheid van musiekstyle word in hierdie reeks gedek. Teken gerus van hierdie datums aan en bespreek u plek by HEUER @ R100.

Bespr: 021 887 2938

1 Junie / 20:00: Vier KlaVIERe en die FAK! – Niël Rademan, Winand Grundling, Lucas Heinen en Ronella van Rensburg

4 Augustus / 20:00: Blonds on a G-string – met Zorada Temmingh en Elna van der Merwe (2 klaviere)

25 Augustus / 20:00: Die Woordenaar – met Niël Rademan en Zorada Temmingh (2 klaviere) 15 September / 20:00: Van Beethoven tot Chopin – Benjamin van Eden en Tertia Visser-Downie (2 klaviere)

Die konserte vind plaas by die Stellenbosch winkel 69-71 Birdstraat Stellenbosch.

Vir meer inligting kontak vir:

Ulanie vd Merwe
W. Heuer, 12 Cavendish Street, Claremont
Tel.:  021 683 6050
Fax:  021 683 6054
www.wheuer.co.za
facebook : W.Heuer Music



 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: