ATTENTION ALL MUMS, DADS AND TEACHERS! It’s winter time and now we need to stay indoors…but luckily we have a busy theatre schedule: On at die Boer Theatre Restaurant in Durbanville: To book phone- 021 979 1911/ 083 406 0111)

LIEWE HEKSIE EN DIE WALS(see more info below) on Saturday 11 June & Saturday 6 August at 13:30

 

LOLLOS: BOEM-BOEM ONS GAAN GROEN- Saterdag 25 Junie & Woensdag 6 Julie & Donderdag 7 Julie om 13:30

 

PINOCCHIO- Saterdag 2 Julie om 13:30

 

LOEBI- Saterdag 9 Julie om 13;30

 

SUPERCOOL met Nedine Blom- Vrydag 15 Julie om 13:30

 

SUPERCOOL VIR JESUS met Nedine Blom- Saterdag 16 Julie om 13:30 MORE INFO- http://www.dieboer.com

On at Artscape Theatre for the month of August it is KIPPER AND THE MAGIC CARPET/ VLOOI EN DIE VLIEȄNDE MAT 10 AUG- 2 SEPT – every weekday at 09:30 and 11:00 Tickets are R50-00 and for blockbookings of 10 and more- R35-00 To book: phone Marinda on 082 446 7265

 

Biebie kry ‘n Persiese mat persent, maar o-wee as die towersleutel begin gloei, gaan sy en Vlooi op ‘n wonderlike avontuur. In ‘n verre land in die Midde Ooste moet hulle vir Prinses Zana uit die kloue van haar wrede oom red sodat sy weer die land kan regeer. Die Storieboomreeks (Oxford University Press) word op die verhoog verlewendig deur Krazy Katz Produksiehuis. Vlooi en die vlieënde mat is ‘n skouspelagtige vertoning vol kleur, dans en sang. (Vertonings in Afrikaans: 10-12; 22-26; 29-31 Augustus) Kipper’s back to save the day! On a magic carpet he and Biff takes a ride to the Middle East. Here they encounter dubious characters that not only want to steal the carpet and the magic key, but the kids nearly become hard labour slaves. They are in serious trouble and need all the help they can get to save Princess Zana from her unscrupulous uncle. So don’t miss this colourful, fast moving, fun filled Krazy Katz production. (English shows: 15-19 August; 1,2 Sept)

 

LIEWE HEKSIE EN DIE WALS – 11 Junie & 6 Aug om 13:30 Haai oe julle stoute kabouters, wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie “Strictly come dancing”? Weet sy dan ooit wat ‘n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Die Geelheks wil so graag haar kloutjies op die Silwerroos kry, sodat al die blomme in Blommeland kan doodgaan. Maar Liewe Heksie sê sy beskerm die Silwerpapawer met haar lewe. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

%d bloggers like this: